Fai clic su di un'immagine per andare a Google Ricerca Libri.
Sto caricando le informazioni... Vegter en balling : Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitzdi Chris Schoeman
Nessuna etichetta Nessuno Sto caricando le informazioni...
Iscriviti per consentire a LibraryThing di scoprire se ti piacerà questo libro. Attualmente non vi sono conversazioni su questo libro. Nessuna recensione nessuna recensione | aggiungi una recensione
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te he of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indie aangehou. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets 'n boeiende beeld van die lewe as 'n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid - ook van Boervroue en medegevangenes - en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied 'n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings. Non sono state trovate descrizioni di biblioteche |
Discussioni correntiNessunoCopertine popolariNessuno
Google Books — Sto caricando le informazioni... GeneriSistema Decimale Melvil (DDC)968.0487092History and Geography Africa South Africa and southern AfricaClassificazione LCVotoMedia: Nessun voto.Sei tu?Diventa un autore di LibraryThing. |