Fai clic su di un'immagine per andare a Google Ricerca Libri.
Sto caricando le informazioni... Klassiek reeksdi André P. Brink
Nessuna etichetta Nessuno Sto caricando le informazioni...
Iscriviti per consentire a LibraryThing di scoprire se ti piacerà questo libro. Attualmente non vi sono conversazioni su questo libro. Nessuna recensione nessuna recensione | aggiungi una recensione
Die eerste uitgawe van hierdie roman in 1963 het 'n opskudding in die Afrikaanse gemeenskap veroorsaak, oor wat toe as "dekadensie" beskou is. Die roman speel hoofsaaklik af in Parys, die stad van romantiek - en tragiek. "Die liefde is 'n soort verwildering, omdat dit mens blootstel voor die chaos van jou eie hart": dit is die ervaring van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Paul van Heerden, wanneer hy in Parys betrokke raak in 'n verhouding met 'n meisie "van losse sedes" - 'n verhouding waarin hy algaande alles van hom moet afstroop wat vroeer waardevol was ... Hy bevind hom in die apartheidsjare in 'n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. 'n Verydelde derde sekretaris in die ambassade, en die onkonvensionele jong Nicolette wat een aand onverwags in die ambassade verskyn, speel 'n deurslaggewende rol daarin. Dit word 'n stryd om menslike vryheid, 'n worsteling met die probleem van sonde, en uiteindelik 'n keuse tussen hemel en hel. Non sono state trovate descrizioni di biblioteche |
Discussioni correntiNessunoCopertine popolariNessuno
Google Books — Sto caricando le informazioni... GeneriVotoMedia: Nessun voto.Sei tu?Diventa un autore di LibraryThing. |